Christus ontsluit die ewigheid 2026-04-19 - Dawie Els

2026-04-19 Christus ontsluit die ewigheid (Week 17) Gepreek uit NG Kerk - Collage Gemeente, Vanderbijlpark op 19 April 2026 Leraar: Ds. Dawie Els Skrifgedeelte: 1 Korintiërs 13:12-13 Wat is belangrik in die lewe? (Om God te eer) Hoe is ons verlos? (Reddingsplan, Genesis 3 - Jesus Christus - Gees vna God met ons - genadeverbond) Aksieplan in ons lewe (Ons moet Jesus se dade ook doen - liefde bring God se genade) Wat het Jesus kom gereed maak? (Die ewigheid kom oopsluit) 'n Dowwe beeld (Ons weet nie wat alles gaan gebeur nie maar sal eendag sien - Kan nie met kennis en redineer die ewigheid bereik nie maar slegs deur geskenkte geloof deur genade - Christus is die Lam van God) Wat moet ons doen? (Jesus is die antwoord op al die vrae - Belangrikste stap, Jesus - swaarkry, hoop - Praat met God, bid oor die ewige lewe! - streef na volmaaktheid - hou aan glo - moenie mislei word deur die wêreld nie - uitsien na terugkoms van Jesus. Wat beteken geloof en hoop? (Vashou)