Ouma Kosie seep kook

Die proses van seep kook soos gedemonstreer deur Ouma Kosie van die plaas Nooitgedacht naby Jagersfontein in die Suid Vrystaat, Suid Afrika. (My gran demonstrating how to make soap the traditional way.)