Hoërskool Centurion 2de span vs HTS Witbank 2des

Die span van die Woeries het stadig begin met hulle eerste wedstryd vir die seisoen. Hulle het egter mooi bymekaar gekom en die wedstryd gewen met 32 - 12.