Die Here praat met jou! Moenie wegkruip in die bondel. Ds Gustav Opperman Eksodusreeks#31
Die Here praat hier persoonlik! Jy! Dis nou met jou dat ek praat! Moenie agter die bondel wegkruip nie. Moenie wegkruip dat jy nie gesien kan word nie. Die Here praat met jou! Ek is die Here jou God! Daar is al meer male probeer om die die boek Eksodus te verfilm. Al die elemente van 'n groot drama is daarin opgesluit. 'n Opwindende draaiboek. 'n Uitkoms van 'n onderdrukte volk uit die greep van 'n wrede despoot. Opwindende spesiale effekte van doringstruike wat nie uitbrand nie, tot plae en vloede op 'n ongekende skaal. Sterk karakters soos Moses en Farao wat onwrikbaar teenoor mekaar staan. In hierdie gebeure skuil daar egter veel meer as net 'n goeie storie. Hierdie is geskiedenis, die geskiedenis van die HERE en sy volk Israel en die wyse waarop Hy te werk gaan om hulle te verlos. In hierdie gebeure sal gelowiges en geloofsgemeenskappe hulself raaksien, maar ook, so bid ons, sal hulle daardeur hul Verlosser Jesus Christus leer ken. Hierdie is die 31ste video in die Eksodus Bybelstudiereeks. Om die volledige reeks in die regte volgorde te kyk, besoek asb ons YouTube-kanaal, Woorde uit sy Woning, se hoofblad: UC4a6OxJVCv1iYCtt6TjpGMQ U sal daar onder die afdeling: Bybelstudies die duimdruk vind vir die Eksodus Bybelstudiereeks: Verlos om te dien. Bron: Eksodus 20:1 Eksodus Bybelstudiereeks#31 Verlos om te dien Die Here praat met jou! Moenie wegkruip in die bondel. Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning 2019 02 12 Is u 'n gelowige in die buiteland of 'n gemeente buite bereik van suiwer Woordverkondiging? Of het u het 'n verlange om die Evangelie te ervaar? Dan is u op die regte plek. Welkom by die Gereformeerde Kerk Matlabas se internetbediening! Skryf asb in op ons YouTube kanaal! Kliep op UC4a6OxJVCv1iYCtt6TjpGMQ 1) Reformasie 500 feesproduksie (Musiekdrama): Uit Diep van Donker Nagte kan bestel word vanaf [email protected] Besoek gerus #uitdiepvandonkernagte op FB. Please watch: "Die DVD Uit Diep van Donker Nagte Reformasie 500 Reformation 500" (Lokfilm) • Uit Diep van Donker Nagte Reformation 500 ... 2) Kry 'n gratis transkripsie van hierdie preek en ander preke weekliks: Skryf in op ons poslys by [email protected] 3) Van ons preke het Afrikaanse en Engelse onderskrifte en is dus meer toeganklik. 4) Beskikbaar: Volledige Bybelstudie CD-reekse: Openbaring (20 CD's) Bybelstudie CD-reeks: Ps 1-50 (25 CD's) Hierdie Bybelstudiereekse kan met vrug aangewend word deur 'n gelowige of groep gelowiges. Kategismusreekse: Heidelbergse Kategismus, Nederlandse Geloofsbelydenis, Dordtse Leërreels. Ontbeer u 'n aanddiens/Kategismusprediking? Hierdie reekse kan met vrug aangewend word deur 'n gelowige of groep gelowiges. 5) Epos u vrae oor hierdie preek of enige ander geloofsake. Kontak ons: [email protected] 6) Besoek ons Faceboek-blad: Gereformeerde Kerk Matlabas en teken asb in! 7) Ons gemeente is 101 jaar oud. Dit is ons roeping om in hierdie kanaal deur preke, Bybelstudies en Kategismusuitleg die Evangelie te versprei in Suid-Afrika, maar ook orals in die wêreld waar gelowiges ‘n behoefte het om die Woord te hoor. Ons kanaal het in 2016 begin. Ons is gedurig besig om die kwaliteit van ons video’s te verbeter deur ons toerusting op te gradeer. Indien u GK Matlabas Mediadienste finansiëel wil ondersteun, kontak ons asb op [email protected] Ons sal dit waardeer. Musiek gebruik in hierdie video: Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video: Ps 144 Glorieryke Psalms www.ico.org.za [email protected] Tel: 0824914965/ 012 332 0336 Orrelis: Harry Jonkers #gustavopperman #inaopperman #eksodus bybelstudiereeks$31 #Verlos om te Dien#31 @gustavopperman @inaopperman

Bewaar die saligmakende Woord (Op 1 en 13) Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning

She’s 12. She Sings Aretha Franklin… Until Simon TELLS Her to Do It Acapella! 😳

Roep na God! Ook by die puinhope van jou kerk, jou lewe! Gustav Opperman Woorde uit sy Woning Ps 74

Die Vader Se Perspektief - Lr. Zjak Dippenaar | M&W Gemeente

50 Geography Facts You Never Knew About Hungary

2 Tessalonisense 2:3. Die wegraping is 'n versinsel! Dr Malan van Rhyn.

They Didn't Like Her Look, But Then She Sang Like a Star! 🤩

The Professor Who Taught People How To Think (1962)

Wat sien ons vandag? (Ps 46; Op 5&6) Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning

JANITOR vs THE BIGGEST GUYS IN THE GYM. They Didn’t Expect THAT

Building an Amazing Underground Den Deep in the Wild | Full Process

2026 Relaxing Piano & Birdsong 🕊️ Calm Mind, Deep Sleep, Stress Relief & Peaceful Nature Ambience

Ons was bly! Psalm 126 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning

Buying Goats From Farmers | 3-Wheeled Truck Packed Full for Village Market

She Wasn't Even Done Singing Yet When The GOLD Confetti Filled The Stage! 🤩

Unbelievable Smart Worker & Hilarious Fails | Construction Compilation #8 #adamrose #smartworkers

Nie deur krag of geweld Ds Gustav Opperman @solidariteithelpendehand1486 @WoordeuitsyWoning

God sal my voleindig(Hand16; Fil1) Belydenis Adriaan Vorster Ds Gustav Opperman@WoordeuitsyWoning

If It Hadn't Been Filmed, Nobody Would Believe It... 1000 Shocking Moments!

