'n Dissipel VOEL | Erediens | 21 Junie 2026

Die hart kan bedrieglik wees, so hoekom moet ons luister na ons harte? Hoekom moet ons die evangelie voel? Vind uit in hierdie week se diens. Ons nooi jou graag uit om deel te wees van ons aanlyn gemeenskap, waarookal jy in die wereld is. Mag hierdie erediens jou inspireer. Volg ons op: Facebook: @NGKKollegepark Besoek ons webtuiste: https://ngkkollegepark.co.za/ #sermon #hope #bible