VASKAP Klein Dam Deel 2 R27 EP11

Like ons Facebook bladsy:   / vaskapofficial   Nog steeds by Loutjie se huis se dam, waar karp die meeste van die byte laas keer geneem het. Vandag probeer ons meer kurper vang met nuwe dips en toertjies. Geniet die program saam met ons! Still at Loutjie's house's dam, where carp took the majority of the bites last time. Today we try to catch more bream with new dips and tricks. Enjoy the program with us!