"Dis harde werk elke dag"

Bloemfontein, 11 Januarie 2017 - Suid-Afrika se top presterende skool in 2016, die Eunice High School, het sy leerlinge terug verwelkom vir die nuwe skooljaar. Verlede jaar se beste matrikulante is ook met medaljes vereer.