Past. Drikus Blignaut - Aktiveer jou fontein
⛲ AKTIVEER JOU FONTEIN ⛲ — Past Drikus Blignaut — Aanbidding is nie net 'n klank nie dit is 'n postuur. Postuur wat jy inneem om jou deurbraak te ontvang. Baie van ons kom deur die kerk se deur maar ons ontmoet nie die Een waarvoor ons kom. Thanks giving = beteken met uitgestrekte hande! Posture with outstretch hands! Hoë lof wat veroorsaak dat God Sy teenwoordigheid manifesteer. Daar is 'n klank binne jou. You can enter the gates with the password of PRAISE! Baie keer gaan jou deurbraak nie deur jouself kom. Maar deur iemand langs jou. Christus binne in ons is die hoop van die heerlikheid! Daar is 'n fontein binne jou - it is time to release the sound! The power in the word lies in the sound of our voice. When we are so caught up in the situations of life you will miss the moment of your breakthrough. Nuwe seisoen betree - die put van Jakob was goed maar ons kan nie meer van daardie put drink nie. Dit gaan nie meer genoeg vir jou wees nie! Uit wat se put drink ons water? Want dit wat ons ontvang is wat ons gaan gee! Waar kry jy jou voeding vandaan. When I am filled with Him - situations can not fill me! Be sure and steadfast - wees gevul met Hom! Die water wat EK vir hom gee sal 'n fontein in hom word wat sal opborrel. Jy is nie besig om te groei nie - jy is besig om op te swel! We need to activate the fountain!! In die nuwe verbond het jy die tempel geword. After the cross you activate the fountain! It is not what is on top - it is about the substance inside! Die HERE is die beste suiwerings sisteem wat jy ooit sal kry! Hou op voel soos 'n tweedehandse kar - jy is nuut gemaak! YOU ARE A BRAND NEW MAN! Jou omstandighede wat jou breek bepaal nie jou waarde nie! The revelation of JESUS! Jy sal oorwin deur die BLOED van die LAM en die woord van jou getuienis! God can use the broken - God uses the broken and outcast! Die fontein wag en die HERE wag op jou! BE THAT FOUNTAIN!!! 📓Skrifgedeeltes en Preeknotas in die Bible App: http://bible.com/events/49409794 🙏Gebedsversoeke: stuur Whatsapp na 066 167 8980 ●NL Whatsapp: https://wa.me/message/DAYVX54FRJQBJ1 ➡️Skakel in by NL se bedieninge https://wa.me/message/DAYVX54FRJQBJ1 ●https://www.nuwelewe.org.za ●Landlyn: 018 468 7862 #NuweLewekld #JesusOnsBoodskap #MenseOnsHart

Past. Wikus van Zyl - Die hart van 'n vader

Worship aand - 23 Maart 2025

Best Hillsong Worship Songs 2026✝️ Morning Worship Playlist | Top Christian Praise & Worship Music

Starting Over at 39 Changes How You See Pressure & Poverty | Coach Jabu Zwane

Roudiens | Ilze Posthumus

Gee jou boot vir Jesus - Andries Vermeulen, 15 April 2018

Dr Athom's Mbuma_ Tu attends une Guerison, un Travail, un Voyage, un Mariage? Tu dois savoir

ALWAYS BE SILENT IN 8 SITUATIONS - Myles Munroe Motivational Speech

Die Plek van Ontmoeting

6 Maniere Hoe God Vandag Met Jou Praat!

Past. Drikus Blignaut - Hou op terug kyk

Built To Last - Dr. Corey L. Brown

HOLY SPIRIT SONGS | SONGS FROM GOD'S PRESENCE

WANNEER GOD HOM NIE STEUR AAN JOU EIE VERVALDATUM NIE - 23 JUNIE 2024

6EME CRIS DE MINUIT - VENDREDI 05 JUIN 2026 - EGLISE DE DIEU SANCTIFIEE HAITI

Past. Drikus Blignaut - Huios Generasie

RESTORING THE ORDER 2026 - DAY-6 #dunsinoyekan #worship #intimacy

LIVE Presence Worship on the Streets · AMSTERDAM CENTRAL STATION · Anointed Worship w/ @ElvisEtv

Stephan Joubert - 'n Goed gespeelde lewe - só maak mens

