Padkaart - RJay & LK (Official Music Video)

RJay & LK is 'n dinamiese duo al die pad van Wellington, Wes-Kaap in Suid-Afrika. Hierdie 2 jongmanne het die afrikaanse musiek bedryf op storms geneem met hul dans liedjies wat die afgelope 10 jaar miljoene views verwerf het regoor social media. Hul het al oral in die land asook ook al Internasionaal opgetree en ook onder andere met groot sterre soos Emo Adams, Loukmaan Adams, Early B en The Rockets gewerk/opgetree. In 2020 het hul die liedjie "Wikkel Wikkel" vrygestel wat dadelik ’n nommer een treffer op radiostasies geword het, 'n liedjie wat 'n groot sensasie op sosiale media was. Die musikante het ook in 2025 'n toekenning gewen by Netwerk 24 se jaarklikse smaakmaker afdeling met Huisgenoot en Son. MAAK SEKER JY DRUK SUBSCRIBE BY HIERDIE NUWE CHANNEL ASSEBLIEF:    / @rjays-music   Kontak Besonderhede: Whatsapp: 0844534455 Email: [email protected] LINKS: Facebook: facebook.com/share/18NxTbbpSr/?mibextid=wwXIfr Tiktok: tiktok.com/@rjayjayricko10?_t=ZM-8uZMsGApYOb&_r=1 Spotify: https://open.spotify.com/artist/3tI7v... Albums: https://open.spotify.com/album/2RVIQd... https://open.spotify.com/album/3jd4pt... https://open.spotify.com/album/74Ywzx... https://open.spotify.com/album/6KrPDk...