God sien die Hoer in die kerk(Openbaring 2:23) Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning
In baie gemeentes van ons tyd gaan dit ook goed. Daar is ‘n warm omgee groep vir elke ouderdom: Bejaarde bediening, jeug bediening, manne ontbyte, sustersaamtrekke. En daar is uitreike. En die Een wat dit raaksien, is die Seun van God, die Een wat oë het soos ‘n sweisvlam, die Een wat tot in die hart en niere kan kyk, Hy weet, Hy ken. Dit gaan Hom nie verby nie ... Bron: Lees: Op 1:9-20; 2:18-28 Teks: : 2:23 Al die gemeentes sal weet dat dit Ek is wat niere en harte deursoek. Tema: Die Here sien die Hoer in die kerk. Psalms: 24:4,5; 19;4; 73:9,10; 147:1,3 Opnamedatum: 2026 07 19 1) Intro Musiek gebruik in hierdie video: Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video: Met dank en erkenning: Ps 144 Glorieryke Psalms www.ico.org.za [email protected] Tel: 0824914965/ 012 332 0336 Orrelis: Harry Jonkers 2) Outro Music: Music used in this video obtained from YouTube Audio Library. With thanks and appreciation: Opus One Creative Commons Attribution 4.0 Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/... Artist: http://audionautix.com/ Helpende Woord word Vrydae op YouTube @WoorduitsyWoning, ons webblad woordeuitsywoning.com en op Faceboek versprei en is ook beskikbaar op AfriForum TV. U kan ook die Helpende Woord Toep/App aflaai: http://bit.ly/3Bbping En selfs die Helpende Woord volg op: / helpende_hand Die Onse Kategismus vir Kinders Toep/App is NET beskikbaar deur op die volgende skakel te kliek! https://bit.ly/3HTholb Laai Woorde uit sy Woning se gratis kindervriendelike Onse Kategismus Toep/App af. Groot en klein sal baat vind hierby. Baie Dankie aan Solidariteit Helpende Hand wat hierdie toepassing vir ons help ontwikkel het en ook borg. Skryf gratis in op ons webblad: woordeuitsywoning.com vir bykans 1500 video's, insluitend die Onse Kategismus vir Kinders, Helpende Woord, Preke, Bybelstudies en Geskiedenisvideo's. Kontak ons by +27 836502186 indien u ons videokennisgewings op WhatsApp en Telegram wil ontvang van al ons video’s. Vir volledige eredienste, skakel in op ons 2de WhatsApp groep: 0836502186 Kontakbesonderhede: Webblad: woordeuitsywoning.com YouTube: @woordeuitsywoning Gustav: +845034886 eposadres: [email protected] Ina: +836502186 eposadres: [email protected] Woorde uit sy Woning bedien Afrikaans sprekendes wêreldwyd met preke, Bybelstudies, inspirerende weekstukkies en geskiedenis videos. Daarmee wil ons troos, bemoedig, waarsku en leer. Gustav en Ina Opperman het jare lange ondervinding in die televisiebedryf en was ook die pastoriepaar in verskeie gereformeerde gemeentes. Ds Gustav het ge-emeriteer en hy en Ina is voltyds besig met hulle roeping om die evangelie dwarsoor die wêreld te versprei. Hulle ateljee is in die omgewing van Hartbeespoort, Pretoria. Ds Gustav preek nog elke Sondag op uitnodiging en Ina is voltyds besig met die video redigering. Ons Woorde uit sy Woning YouTube-kanaal het in 2016 begin. Ons is gedurig besig om die kwaliteit van ons video’s te verbeter deur ons toerusting op te gradeer. Indien u ons YouTube-kanaal finansiëel wil ondersteun, of ‘n ander bydrae wil maak tot Woorde uit sy Woning, kontak ons asb op [email protected] Ons sal dit waardeer. Baie dankie aan ons kykers wat ons gereeld ondersteun. Dit hou ons kanaal lewensvatbaar. Ons wil nie advertensies in ons video's toelaat nie. Dit werk steurend in op die aard van ons video's. Sou YouTube wel advertensies op ons video’s plaas, doen hulle dit eensydig en het ons geen sê daarin nie. Ons kry ook geen aandeel in die vergoeding. Indien u ‘n bydrae wil maak tot ons bediening: Woorde uit sy Woning Tjekrekeningnommer: 62874370952 Bankkode: 260346 Swift kode: FIRNZAJJ Dankie dat u belang stel om ‘n bydrae te maak tot die verwesenliking van ons roeping. Dui asb aan dat u van ons videodienste gebruik maak. Stuur asb u kontakbesonderhede met bewys van donasie aan: [email protected] Ons sal u graag wil bedank.

140) Sny tot die lewe, sny tot die dood (Volledige erediens: Op 2) Ds G Opperman@WoordeuitsyWoning

BELHAR BELYDENIS

Sonstraal oggend erediens | 26 Julie 2026 | 09:30 | Ds Eugene Malan

Is This Wish Meant to Be Fulfilled? 🧚🤲 Detailed Pick a Card Tarot Reading ✫・

Verlate eerste liefde (Openbaring 1:9-2:7) Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning

2026-07-18 Ps 13

Waldorf Astoria Maldives | Ultra-luxury Private Island Resort (Full Tour in 4K)

Die Geheime Wêreld Van Satanisme In SA

MORNING PRAYER TO RENEW YOUR FAITH, HOPE, AND GIVE THANKS TO GOD EACH MORNING

Skep werk vir ons mense! Gustav & Andries Opperman @WoordeuitsyWoning @solidariteithelpendehand2992

요즘 내 동년배들 다 고전문학 읽는다 | 민음사 박혜진 초대석

Programmiert dein Unterbewusstsein im Schlaf neu - Das stärkste Audio für deinen Quantensprung

Getrou tot die dood Openbaring 2:10 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning

🎵 2 UUR AFRIKAANSE GOSPEL MIX van KRAG & OORWINNING 🔥 Christian Worship 🎵

Someone can’t get you off their mind… let’s find out why 🔮 timeless pick a card tarot reading

Lawrence Wilkerson: Iran-Krieg spitzt sich zur globalen Krise zu

IT IS DANGEROUS to only operate in THE NATURAL when you are in a SPIRITUAL REALM

Ons werk self Gustav en Andries Opperman @WoordeuitsyWoning @solidariteithelpendehand2992

Is jy tevrede met jou omstandighede? Rooies Strauss

