40 JAAR GELEDE HET EK EN SOWAT 680 000 BLANKE SEUNS AANGEMELD VIR DIENSPLIG TE 1 ONDERHOUDS EENHEID

Die nostalgie die hartseer die herinneringe gaan jou altyd by bly. Ja dit was nie so toe ons nou daar was nie maar die kameradie na 40 jaar is nog net so sterk. As jy in 1 Onderhouds Eeenheid was kontak my asb. Ons soek jou om deel te wees van 'n eenheid soos min. Die is ook vir jou. Jong manne dis hoe dit was. My kontak nr is 082 536 1917 of [email protected]