Herlewing: Hier’s die geheim [26 Jan 2025]

Voel jy vasgeval? Is dit tyd vir verandering in jou lewe? Kom ontdek die geheim van herlewing! Sluit by ons aan Sondag 26 Januarie om 9:00 by ons #eKerkLewendig #Preek. Ontdek hoe ware transformasie begin – jy wil dit nie misloop nie!