AFRIKA-KEURSPEL (ATKV Finaal) - Affiekoor 2024

Die Afrika-keurspel soos uitgevoer tydens die landswye finaal van die 2024 ATKV Applous Koorkompetisie. Trad. isiXhosa verwerk deur Mpumelelo Manyathi. Soliste: Mpumi Rakhudu, Deon Spies, Ronan Cilliers, JD Hatting, Stef Pretorius. Djembe: Henri Potgieter Die video is regstreeks opgeneem en vervaardig deur #pierreenpauliproduksies en #dirktheronproduksies.