Hoërskool Durbanville Koor Psalm 134 verw. A. van der Merwe
Hoërskool Durbanville o.l.v Maria Rademan-Viviers het in die grendeltyd 'n virtuele koor geskep. Psalm 134 is al vir 6 jaar lank deel van HSD koor se wese. Ons sing dit voor elke optrede, as ons moet afskeid neem van iemand, voorspoed toewens en as ons sommer net wil mooi-maak! In die grendeltyd het elke koorlid hulle deel apart opgeneem en is die klank en video deur Loui Griebenow verwerk tot ons virtuele skepping! Ons dra dit op aan almal in die onderwys, in besonder ons skoolhoof, meneer Coenie Venter, en aan elke koor in Suid-Afrika wat nie op die oomblik kan saamsing nie. Mag die Heer se seën op julle daal.

▶︎
HS Durbanville - CCNF - Festival 3 - Cape Town

▶︎
My Golden Retriever Heals a Terrified Rescue Kitten in Just 3 Meetings!

▶︎
Rowan Atkinson's Brilliant Humor Leaves Celebrities in Tears!

▶︎
Stellenbosch University Choir and Stellenberg Girls Choir - Laat Heer U Seen

▶︎
People Who Messed With The Royal Guard and Regretted It!

▶︎
How US Air Force B 52 Pilot Performed an Emergency Takeoff at Full Speed

▶︎
The FULL VIDEO of Trump they didn’t want released

▶︎
Hoërskool Durbanville Opedag Teaser

▶︎
When Wild Animals Get Way Too Close 😱

▶︎
Alice Weidel RASTET Live AUS Als Eine Jugendliche Eine Frage Stellt!

▶︎
Psalm 43 | Mannenensemble Espressione

▶︎
Die NWU-PUK koor sing "Ukuthula" en "Laat Heer U seën op hul daal"

▶︎
Maria Rademan-Viviers - TWEE - 28 Feb 2019

▶︎
Princess Of Boogie Woogie Delights Everyone

▶︎
Unbelievable Smart Worker & Hilarious Fails | Construction Compilation #7 #adamrose #smartworkers

▶︎
Pour Coca-Cola + baking soda Into a Hole… What Happens Next Will Shock You! |Creative Tinkering

▶︎
Psalm 134, Het Hollands Jongerenkoor 13 o.l.v. Peter Wildeman

▶︎
She Asks if I Know Janis Joplin and Her Voice Shocks The Street

▶︎
Never Buy a Water Pump Again! A 65-Year-Old Plumber Made His Own Water Pump Using PVC Pipes | Update

▶︎
