Johan Kotzé. Die Modimolle Monster (Deel 1)

Jaloesie en besitlikheid is emosies wat 'n mens se oordeel vertroebel. Voeg die idee van verwerping, ontrouheid of die vrees om iemand te verloor by en jy het die perfekte kombinasie vir verwoesting. Dit is ongelukkig wat in 2012 in Modimolle gebeur het. Hierdie is n baie ontstellende saak en nie aanbeveel vir sensitiewe kykers nie. Hoofstukke 0:00 - Inleiding 0:43 - Intro 1:14 - Sneller Waarskuwing 2:16 - Johan se stappe 5:33 - Ina & Johan 7:32 - Johan se rooi ligte/flae 14:47 - Sy trek terug 16:51 - Ina is klaar met Johan 17:38 - Johan se tuistering 21:07 - 3 Januarie 2012 22:11 - Waarskuwing 22:39 - Johan se geweld 28:49 - Nasleeep 33:50 - Aanklae 34:30 - Uitleiding 35:00 - Outro