Die Dag Toe Die Heilige Gees Gekom Het | Die Storie van Pinkster | Sondagskool Les

Die Dag Toe Die Heilige Gees Gekom Het | Die Storie van Pinkster | Sondagskool Les Vandag leer ons oor die wonderlike dag van Pinkster. Kom vind uit hoe Die Heilige Gees soos wind en vuur neergedaal het, hoe Hy die dissipels die krag gegee het om in verskillende tale te praat, en hoe Hy die dissipels gehelp het om 3 000 mense in net een dag na Jesus te lei! Ons sal ook kyk na wat die Doping van die Heilige Gees is, kyk na 3 verskillende maniere hoe mens tale kan gebruik, en ons sal met jou deel hoe jy ook in die Heilige Gees gedoop kan word. 🎨 Moenie vergeet om vandag se craft te download nie! Hier is die link: https://fathersheart.co.za/FHKidz%20C... Jy kan by ons WhatsApp Groep aansluit met hierdie link: https://chat.whatsapp.com/GPvAlUynTgm... Onthou om ons Facebook Blad ook te volg:   / fathersheartkidz   #FathersHeartKidz #HeiligeGees #Pinkster #Bybelstorie #ChristelikeKinders #BidInTale #DoopingVanDieHeiligeGees

Die Storie van Koning Salomo | Sondagskool Les oor Wysheid
▶︎

Woorde is soos Tandepasta! | Voorwerp Les oor die Krag van Woorde | Sondagskool Les vir Kinders

20 Minutes Worship & Praise Bible Jesus Songs | God Made Everything | Heartfelt Gospel Music Lyrics

Les 29: Jesus het Opgestaan | 23 Oktober 2022 | FH Kidz | Afrikaans Aanlyn Kinderkerk

Вспоминаем лучшие серии четвертого сезона | Смешарики 2D. Сборник 2026!

Best Mother’s Day Gift Ever | Kind Words are Like Honey | Sunday School Lesson

Juffrou Linky Avontuur Boks - Aktiwiteit 2: Melk die Koei 🐮🐄

Superbook - A Giant Adventure - Season 1 Episode 6 - Full Episode (Official HD Version)

17 Bible Songs for Kids to Dance & Sing Along! 🎵 Good News Guys + God's Greenhouse

Words are like Toothpaste! | Object Lesson on the Power of Words | Sunday School Lesson for Kids

Tom & Jerry | A Bit of Fresh Air! | Classic Cartoon Compilation | @WB Kids

Die Begin van Wysheid | Sondagskool Les oor die Vrees van die Here

Juffrou Linky by Speelplaas | Afrikaanse Videos vir Kinders | Afrikaanse kindervideos

Superbook - Jonah - Season 2 Episode 1 - Full Episode (Official HD Version)

As Jesus Leef, Waar is Hy Nou? | Voorwerples | Sondagskool les vir Kinders

The Story of King Solomon | Sunday School Lesson on Wisdom

Bybelliedjies vir Kinders | Noag, Saggeus, Jona, Jesus Leef en meer

DAVID (2025) Official First 10 Minutes | Angel | Animated Bible Movie

Mr Bean's Double Trouble! 👨🏻‍🤝‍👨🏻| Mr Bean Cartoon Season 1 | Full Episodes | Cartoons for Kids

Juffrou Linky Avontuur Boks - Aktiwiteit 3: Hoender Maskers 🐥🐓