Die Here het ons diep uitgehaal! - Baasraak Opelugdiens te Mosselbaai
Coach Freek en die span van Abakhululi Prison Ministry het 'n Baasraak Opelugdiens gehou in Smartie Town Mosselbaai in 2018. Die manne het getuig van God se reddende genade. Besoek Baasraak se Webtuiste: ➢ https://www.baasraak.tv/ Jy kan nou enige tyd en plek op enige slimtoestel na al ons Baasraak Uitsaai Netwerk kanale kyk of luister op ons eie Mobiele Baasraak Toep (App) wat nou beskikbaar is. Sy naam is “Baasraak Nou”. Dit is gratis beskikbaar. Gaan laai hom gerus af deur op die link: ➢https://baasraak.beezer.com/ Ondersteun Baasraak TV Finansieël: ➢ Besoek ons ons webblad om ons bank, Paypal, of Payfast besonderhede te verkry: ➢https://www.baasraak.tv/saai Volg die Baasraak Span: ➢ facebook: / baasraak ➢ instagram: / coach.freek ➢ potgooi: https://www.baasraak.tv/potgooi Deel asb ook met jou familie en vriende? Saam kan ons misdaad en geweld BAASRAAK in die naam van die HERE JESUS CHRISTUS!

Baasraak Agter Tralies - Brandvlei Jeug Sentrum

Herlewingsdiens in Krugersdorp | Tronkstories & Getuienisse wat Vuur Aansteek

"Ek wou die wreedste mens word wat nog ooit gelewe het" | Getuienis van Johnny Baartman

verkrag, gesteek in die nek Gelos vir dood

Frik Potgieter se Getuienis - Sondag 19 Oktober 2025

Toe niemand vir ons kans sien nie, toe sien Jesus vir ons kans! - Ex Gevangenes Getuig

pinkster preek

Die Vyand het Hom Probeer Stop… Maar God! | William Austin Getuienis

Ons is meer as oorwinnaars - Atman en Olivia Samuels

Mense en Hul Stories Angie Willard (Part1) Season 3 Episode 17

Past. James Davids - Die Here kan jou dors les

Getuienis van Peter Hendricks by Drakenstein Maks Korrektiewe Sentrum

Opelugdiens te Borchards saam met die Baasraak Span

Baasraak binne die Prince Albert Korrektiewe Sentrum

Misleiding van die nasies!

Bendelid no.26 - Ontmoeting in die Tronk

Outreaching: Preach 5

Baasraak Opelugdiens te Herbertsdale

Apostle Jacobus Brouwers - Jubilee Upington 7th Birthday

