HOOFSTUK 8 - Profesie in die Ou Testament
Kry jou boek - HOE OM TE NAVIGEER DEUR DIE EINDTYD vandag by - https://raymondlombardbookstore.com/p... EN BESOEK - https://www.raymondlombard.com/ Volg saam met Dr. Raymond terwyl hy hoofstuk vir hoofstuk vir ons konteks gee oor elke hoofstuk in die boek. Wat is die tekens van die eindtyd? Wat is die Wegraping van die Kerk? Wat is die Groot Verdrukking? Wie is die 144 000 van Openbaring 7? Wat is die gruwel van die verwoesting? Wat is die verskil tussen die Wegraping en die sigbare wederkoms van Christus? Wie is die Antichris en valse profeet in die eindtyd? Wat is die getal 666 in Openbaring 13? Wie is die twee getuies van Openbaring 11? Wat is Israel se rol in eindtydgebeure? Wat beteken die getalle sewentig sewes en 1335 dae in die boek Daniel? Hoe moet ons die lsrael-Palestynse kwessie verstaan? Hoe kan ek my geestelik voorberei op die Wegraping? Waar is die Paradys nou geleë? Wat gebeur tydens die regterstoel van Christus en die groot wit troon oordeel? Wie is die mense wat buite die nuwe Jerusalem op die nuwe aarde woon? EN NOG VELE MEER....

HOOFSTUK 9 - Bybelse profesie in oënskou

Wat is profesie?

HOOFSTUK 13 - Satan se meesterplan: Misleiding van die nasies

WSDB: VYF MINUTE NA DIE DOOD VAN 'N GELOWIGE.

The Ethiopian Bible Just Revealed What Jesus Said After His Resurrection — And It’s Shocking!

WSDB: VYF MINUTE NA DIE DOOD VAN 'N ONGELOWIGE.

HOOFSTUK 6 - Heidense wêreld koninkryke

Hoe lyk misleiding in die eindtyd, in die dae voor Jesus se wederkoms?

Die finale hoofstuk in menige mens se lewe! (Open 20:11 & 15)

Psalm 2 | Vita Dei 776

5 Minute na die dood - Oggend

Die weduwee

Die hemel is nie die nuwe Jerusalem nie, en die nuwe Jerusalem is nie die hemel nie.

START PRAISING AND SEE WHAT HAPPENS

Wanneer sal die wegraping plaasvind?

50 Geography Facts You Never Knew About Romania

Voorbereiding vir alle hel wat op die aarde gaan losbreek! (Open 15:1-8)

Sister Nechama | The Beauty of Jesus | The Jesus Podcast with Michael Koulianos | S1:EP1

HOLY SPIRIT SONGS | SONGS FROM GOD'S PRESENCE

