'Julle seun gaan nie ouer as 12 word nie'

Anna-Mart van der Merwe en haar gesin het vir jare met die vrees geleef dat Andries gaan sterf. Andries is reeds op die ouderdom van drie met sistiese fibrose gedianoseer en sy prognose was nie goed nie. "Julle seun gaan nie ouer as 12 word nie," was die dokter se woorde aan Anna-Mart en haar man. Maar toe Andries se longkapasiteit jare later minder as 18% was, het 'n tragedie in Riversdal sy lewe gered. Stuur 'n e-pos na [email protected] en deel ook jou getuienis met ons. HOOF VAN POP24 Izelle Venter OPERASIONELE HOOF Lea Knoesen KREATIEWE VERVAARDIGER Loren Greyling PROJEKLEIERS Giselle Botha Dene Opperman Zandile Tshabalala INHOUDSVERVAARDIGERS: LiG Conette le Roux Maryke Hansen STELONTWERP Pieter Serton Anro Dowling KINEMATOGRAAF Rudi du Preez KLANKTEGNIKUS Sanele Velelo REDIGEERDER Mené Meyer FINALE KLANKMENG  Tamryn Breakey-Volschenk   BESTUURDER: KORT-FORMAAT VIDEO'S Quinton Lourens OPERASIONELE KOÖRDINEERDER Dene Opperman  MEDIABESTUURDER  Craig Fegen  DATA-ONTVANGER  Mcebisi Sidlai  HOOF VAN NÁ-PRODUKSIE Laretha Blom    NÁ-PRODUKSIE-KOÖRDINEERDER  Jonker Coetzee     GEHALTE-BESTUUR Shaun Abels  IN VENNOOTSKAP MET BYBEL-MEDIA HOOF Nico Simpson INHOUDSHOOF Le Roux Schoeman