Legacy Conversations - Die Kruger Broers van 32Bn
32 Battalion was een van die hoogs gedekoreerde eenhede in die SAW. Dit is sleg Spesiale Magte was meer medaljes vir dapperheid ontvang het. Die eenheid het bestaan tussen 1975 en 26 March 1993 toe dit ontbind is agv politieke druk. Daar was vier Kruger broers in 32 Bn. Die oudste, Sarel, is later oorlede in 5 VK. Die oorblywende drie, Jan, Gert en Freek Kruger praat vandag met ons oor hulle wedervaringe in die eenheid. Dit was Gert Kruger wat op die laaste parade opgestap het om die troepe te verduidelik dat hulle verraai word deur die politici. Druk die klokkie om ingelig te word van volgende episodes. As jy vrae het, los dit hieronder asb. Links: Donate to the 32 Bn Veterans Association - PayPal: [email protected] (Legacy) DONATE to Legacy - https://www.paypal.com/paypalme/Legac... Sponsor - www.georgemjames.com Website - www.legacy-conversations.org Legacy on Telegram - https://t.me/legacyconversations To Advertise on Legacy https://drive.google.com/file/d/1rCaM...

Boermedia gesels met 'n regte egte RECCE - Jack Greeff

32 Battalion - Operation Askari 1983-1984

Legacy Conversations - André Rabie- 32 Bn

Angolan Bush War: A Colonel's Search For His Brother Missing in Action.

Bosoorlog Episode 2: SW Fourie - Nog Dieper in die Spes Magte se Wêreld

HULDEBLYK AAN 101 BATALJON WAAR EK AGTER DIE HELDE VAN DIE ERA LOOP - DEEL 11

Parabat Episode 1

Legacy Conversations - Sarel Coetzee - SADF Tank Ace

Brig Genl Dick Lord Pt1 full interview

The British Bullet So Brutal The Germans Called It A War Crime

Fighting Men of Rhodesia ep380 | A Tribute to the Rhodesian Light Infantry | Interviews

SADF Section Leader Training Course (SAW Seksieleier Opleidingskursus)

OPS SMOKESHELL WAS JY DAAR HIER IS DIT VIR DIE EERSTE KEER MET AL DIE AKSIE DIEP IN DIE BOS DEEL 20

Grensbasis 13 (1979) (Afrikaans)

How Koevoet Hunted A SWAPO Column for 72 Hours Straight and Wiped Out 19 in a Devastating Dawn Raid

Parabat Episode 4

WAS DIE BOSOORLOG VERNIET OF IS ONS DEUR DIE GENERALE VERRAAI GEWEES? DIE TOKKELTOU SINDROOM DEEL 5

Legacy Conversations - SADF - Sakkie Marais

Legacy Conversations - Marius Scheepers - OPS Firewood 1987

