Teenage girl will do ANYTHING to keep her SECRET safe (4K Short Film) - Kort Verhaal
Ek sit met n storyline van 2022 af wat ek baie graag wil skiet, maar ek het nie die funds vir dit nie Die title is.. "Trane betaal trane - Kort Verhaal" Hierdie is n baie hartseer maar ook n mooi storyline 🥺 Ek wil nie short cuts vat om net te skiet en klaar te kry nie. Ek wil alles mooi uit een sit en alle nodige equipment, locations en props kry. Vandat ek die storyline in my gedagte het en begin skryf het was ek nog nooit gereed om daaraan te begin werk nie. Ek het laas jaar met n fundraising begin en die fundraising was vir equipment. Ek het die Camera (4K) en n goeie editing laptop gekoop omdat die fundraising n sukses was😇 Maar ek wou nie onmiddelik praat oor die storyline nie, omdat daardie fundraising so vars verby was. Nou dink ek dit is tyd dat ek hieroor begin praat en sponsors soek vir die Kort Verhaal en ook weer begin met n fundraising. Dit het my 3 jaar gevat om te begin vra vir financial help om my Kort Verhale te verbeter. Ek het seker gemaak ek werk hard en bewys die mense wat ek kan doen voor ek begin vra. Op die oomblik het ek meer as 300 videos op my YouTube channel waarvan 80% daarvan Kort Verhale is. Ek glo ook almal wat hierdie post lees weet dat ek Kort Verhale vervaardig en het al van my Kort Verhale gekyk en ek glo sterk dat meeste my Kort Verhale geniet en ook glo dat ek n sukses hiervan sal maak🥺 Ek wil vra dat julle my help om geld in te samel om hierdie Kort Verhaal te skiet soos wat ek dit graag wil skiet🙏🏼 Ek vra nie vir baie nie.. Net n donasie van R10 sodat ek alles kry wat ek nodig het om hierdie Kort Verhaal te skiet Hier is die fundraising rekening nommer Capitec 2173303402 Ek wil baie graag van Junie maand af begin skiet🥺 Ek sal ook uitreik na besighede vir sponsors. Hier is hoe die sponsors sal werk... Besighede hoef my nie kontant te gee nie, maar net van die nodighede gee of koop vir die produksie van die Kort Verhaal. In return sal ek die besighede promote in my die Kort Verhaal Trane betaal Trane - Kort Verhaal Hier is my WhatsApp nommer 0763764242 Dankie ❤️ Shane The Coolest

When a player change his ways (Short Film) - Kort Verhaal

URUKUNDO RWAMAYOBERA EP1 MK AHAYE CYUSA AKAZI ESE DIANE ARAMWOROHERA

Girl destroys her relationship by lying to her boyfriend (4K Short Film) - Kort Verhaal

STEP FATHER 2 | FULL MOVIE | RUHAAN BOOYSEN

Die Braze#Hier Buite#PT2 SN2

Pastor sleeps with teenage girl to heal her (Short Film) - Kort Verhaal

AMARASO YANJYE EP 22:karabaye arasubiza iki!?(RWANDAN DRAMA)

Ouma Sarie FULL EPISODE! Ouma Sarie se sussie kom kuier. S04E01

CHOKED TO DEATH (4K Short Film) -Kort Verhaal 'PG'

THE BIGGEST SUPRISE OF HER LIFE (4K Short Film) - Kort Verhaal

IN LOVE WITH AN EVIL WOMAN (4K Short Film) - Kort Verhaal

OUMA SARIE PILOT OFFICIAL AUGUST 2022

TE LAAT 4

LIVING WITH A FREAK (4K Short Film)-Kort Verhaal 'PG'

WHEN IT HURTS LIKE HELL (4K Short Film) - Kort Verhaal

TRANNE van 'n MAN - Kortverhaal #shortfilms Afrikaans kortverhale

Sy luister nie - kort verhaal

Boyfriend Kills Girlfriend | Full Movie | Ruhaan Booysen

CHIPINI (ZIMBABWEAN NEW MOVIE)

