Hoe om vir Graad 10 Fisiese Wetenskap te leer
Hoe om vir Graad 10 Fisiese Wetenskap te leer en die vak te bemeester 💡 Juf. OK se Wetenskap Akademie is 'n webtuiste wat bestaan uit videolesse van alle Fisiese Wetenskap temas (Chemie en Fisika) volgens die nasionale leerplan van Afrikaanse skole. Op die webtuiste kan mens 'n Pakket koop volgens jou Graad: Graad 9, 10, 11 en 12. Sodra mens 'n Pakket aanlyn gekoop het kry jy dan dadelik toegang tot al die inhoud van die Pakket vir 'n tydperk van 12 jaar. Die inhoud ingesluit in elke pakket is ure en ure se videolesse waarin Juf. OK elke Chemie en Fisika les eenvoudig verduidelik. Behalwe die videolesse is daar ook oorspronkilke Opsommings en Oefeninge (Vrae met Antwoorde) by elke tema. Die pakkette sluit ook Portefeulje Praktiese verduidelikings in. Vir meer inligting gaan na: https://www.wetenskapakademie.co.za/

Storchennest Live Webcam in Bad Salzungen, Thüringen

Gr 10 Fisika : Hersieningsklas 1 - Transversale en Longitudinale Golwe

NERVOUS 12-Year-Old Who Can Sing Without Opening Her Mouth Earns Mel B's GOLDEN BUZZER!

Die atoom en elektronkonfigurasie: Gr. 10 Chemie

Gr 10 Wetenskap : Ioniese Verbindings

8 Maniere om te leer vir BIOLOGIE!

Gr 10 Fisika : Hersieningsklas 3 - Elektrostatika

Gr 12 Nas : Meganika - Momentum en Impuls

Lewenswetenskappe GR10 Die Menslike Sirkulasiestelsel Les1

Lewenswetenskappe GR10 Chemie van lewe Les2

Klassifikasie van materie Gr. 10 Chemie

Graad 9 Vakkeuse Inligting: FISIESE WETENSKAPPE

Lewenswetenskappe GR10 Selstruktuur en Funksie Les1

Gr 10 Fisika : Hersieningsklas 4 - Stroombane 1

Hoe om vir Graad 11 Fisiese Wetenskap te leer

Gr 10 Fisika : Hersieningsklas 4 - Stroombane 2

Hoe om vir Graad 12 Fisiese Wetenskap te leer

Gr. 10 Chemie: Kwantitatiewe aspekte van chemiese verandering (mol-somme) EENVOUDIG gemaak

Elektrostatika Graad 10 Fisika

