Só beïnvloed kalwers se voeding winsgewendheid

Me. Elsje van Jaarsveld gesels met dr. Vlok Ferreira, nasionale tegniese bestuurder by RCL Foods, oor hoe kalwers se voeding die winsgewendheid van 'n voerkraal beïnvloed. Landbouweekblad is Suid-Afrika se grootste en invloedrykste landboutydskrif, en staan al meer as 90 jaar in die diens van boere Volg ons op ons webwerf http://landbou.com Facebook   / landbouweekblad   en @landbou op Twitter