Boer En Sy Roer
Lied: • Boer En Sy Roer Sit jou hand op die ploeg in die son sal jy swoeg Want die boer en sy roer word nooit moeg Want die boer en sy roer word nooit moeg om te ploeg As hy staan, staan hy sterker as 'n rots Sit jy kettings om sy taal sal die duiwel jou kom haal Los sy grond jy speel met 'n bom se lont Boer maar voort boereseun niemand sal jou grond kom neem Want die boer en sy roer word nooit moeg Want die boer en sy roer word nooit moeg om te ploeg As hy staan, staan hy sterker as 'n rots Sit jy kettings om sy taal sal die duiwel jou kom haal Los sy grond jy speel met 'n bom se lont Plant jou mielies, teel jou bees jy hoef geen onheil te vrees Want die boer en sy roer word nooit moeg Want die boer en sy roer word nooit moeg om te ploeg As hy staan, staan hy sterker as 'n rots Sit jy kettings om sy taal sal die duiwel jou kom haal Los sy grond jy speel met 'n bom se lont Met sy een oog op die weer en sy hand op sy geweer Word die boer en sy roer nooit moeg Want die boer en sy roer word nooit moeg om te ploeg As hy staan, staan hy sterker as 'n rots Sit jy kettings om sy taal sal die duiwel jou kom haal Los sy grond jy speel met 'n bom se lont

The British Column’s Worst Mistake | The Battle of Belmont | Anglo-Boer War

So Waai Die Wind

"Sarie Marais" - Boer Folk Song

TEDDIE

Ukraine STRIKES a Russian MiG-31 in Belbek — And THIS Happened...

Bloedrivier Lied | Bloedrivier Gelofte | Coreen Smith, lirieke: Jenny van Zyl

1899 - 1902: Legend of the Boer fighter

I Investigated South Africa's Whites-Only Town

Boy van Die Recces · SADF

First Boer War - From Bronkhorstspruit to Majuba 1880-81

Battle of Bronkhorstspruit

Boer en sy roer

The Terrible Ones: South Africa's Elite 32 Battalion

Boer War Western Showdown | “The Stranger” | Historical Short Film

Anton Myburgh - Boer En Sy Roer (Live)

Republic of South Africa March: Die Lied van Jong Suid Afrika - The Song of Young South Africa

Anton Myburgh - Boer en Sy Roer (Official Audio)

We Ranked 10 Battle Tanks In UKRAINE, Worst to Best

Sarie Marais - First Boer War Song

