Wanie & Kattie - Jou Smile (Lirieke Video) [LEAKED]

Wanie & Kattie - Jou Smile Chorus baby jy hoef niks te sê nie jou smile sê alreeds alles wat ek wil hoor (alles wat ek wil hoor ) baby jy hoef niks te sê nie jou smile sê alreeds alles wat ek wil hoor (alles wat ek wil hoor ) Wanie Vers ek het nie meer liefde gesoek nie maar jy het my mind kom change jy het hai tiepe smiles wanneer ek down is kan dit kan dit my hele vibe change ek het net jou op my gedagtes wens ek kan jou my mind wys jou smile praat dan my taal niks jokes ek sal rerig die maan vir jou gaan haal Hulle sê dit is onmoontlike maar saam geloof is niks ontmoontlike Chorus baby jy hoef niks te sê nie jou smile sê alreeds alles wat ek wil hoor (alles wat ek wil hoor ) baby jy hoef niks te sê nie jou smile sê alreeds alles wat ek wil hoor (alles wat ek wil hoor ) Kattie Vers baby jy hoef niks te sê nie van jou smile alleen sê al kla een duisend woord en dit is meer as genoeg vir my jy is al wat ek soek vir my bab van saam met jou is ek meer as gelukkig en ons liefde is vir ewig en ewig Chorus baby jy hoef niks te sê nie jou smile sê alreeds alles wat ek wil hoor (alles wat ek wil hoor ) baby jy hoef niks te sê nie jou smile sê alreeds alles wat ek wil hoor (alles wat ek wil hoor ) Volg Wanie   / waniemusiek     / waniemusiek