Van ’n gewelddadige huwelik na ’n nuwe begin | Hilda Louw se getuienis
Hilda Louw vertel openhartig van ’n lewe wat reeds van kindsbeen af deur swaarkry gekenmerk is, en van ’n huwelik waarin sy jare lank met vrees, mishandeling en trauma moes saamleef. Sy deel hoe sy vasgevang en alleen gevoel het, waarom dit so moeilik was om weg te kom, en hoe die Here haar deur die donkerste tyd van haar lewe gedra het. Ná groot verlies en seer het ’n onverwagte nuwe begin vir haar aangebreek. Hilda se getuienis herinner ons dat ons nie alleen deur die diep waters gaan nie—en dat daar, selfs ná geweldige seer, weer hoop en lewe kan wees. “As jy deur water moet gaan, is Ek by jou, deur riviere, hulle sal jou nie wegspoel nie; as jy deur vuur moet gaan, sal dit jou nie skroei nie, die vlamme sal jou nie brand nie...” — Jesaja 43:2 Inhoudswaarskuwing: Hierdie video bevat gesprekke oor huishoudelike geweld, trauma en selfdood. #Getuienis #HildaLouw #Geloof #Hoop #NuweBegin

Rudi Claase Waag Sy Loopbaan om die SA Musiekbedryf te Ontbloot

ANDREA JOHNSON RUNS‼️

Sy Ontsagwekkende Werk - Nuwe Lewe

‘n Altaar van danksegging | Chris Heunis se Emeritusfees

Sy dog sy kry een baba...Toe's dit 'n VIERLING!

Onderhoud met Nadia Vermaak

Shaheed Ganj Sahib - Chopehra Sahib Path - Dhan Baba Deep Singh Ji - Model Town Ludhiana #chupehra

Programmiert dein Unterbewusstsein im Schlaf neu - Das stärkste Audio für deinen Quantensprung

My Son-In-Law Has No Idea I Own The Company He Works For As CEO. Dad Journey.

Sweedse navorser spandeer TWEE MAANDE in ORANIA

🅽🅴🆆 Vetkoek Paleis S04E09 😂😂😂 | Marathon | Classic Afrikaans Sitcom Comedy

Fall asleep while I build a town (from nothing) - "Town To City" ASMR for sleep

23 JULY 2026 - Goeiemôre, Good Morning | IN DIEPTE | EVER AFTER STUDIO'S | BRUIDE DEEL HULLE KANT

Ná 51 Jaar Weet Ek Dít: Dit Was Nog Altyd Jesus | Chris Heunis

Net nog enetjie | Moet nooit jammer sê vir aan jou eie kant wees nie | Maroela Media

Best Worship Songs 2026 ✝️ Way Maker | Top 100 Christian Praise & Worship Music Playlist

Meeste Suid-Afrikaners Volg Hierdie Pastore… Maar Is Hulle Reg?

INSANE! Top 5 Primitive Recycling & Most Amazing Manufacturing Factory Processes in the World!

Live Q&A: Refugee Program

