Die Ontmoetingspunt van Behoefte en Begeerte na God

Kom geniet die spesiale diens saam met CiM Collective by 123 Wekker Str, Moreleta Park! Waar ons stilstaan by die werk van die kruis. Ontdek die evangelie van die heerlikheid van Christus soos ons die boodskap van die Kruis en Opstanding van Jesus Christus oopsluit en ontgin! Kom leer wie jy is, waarom jy is en in watter tyd jy leef! Die sessies begin om 8:00 Namens die CIM Collective familie en ons visieleier, Xandre Strydom, sien ons uit om jou Sondag in persoon, of aanlyn te verwelkom.