A Day in the life of Daniel 'Uys' Coetzee

Lights, camera, action! Go behind the scenes with Daniel Coetzee, as he brings the beloved character of Uys Visagie to life. Don't miss out on this exclusive look at a day in the life of a soap star! Ligte, kamera, aksie! Gaan agter die skerms saam met Daniel Coetzee, terwyl hy die geliefde karakter Uys Visagie lewe gee. Moenie uitmis op hierdie eksklusiewe dag in die lewe van 'n sepiester nie! #7delaan #SoapStar #BehindTheScenes"