1 miljoen stukkende Bybels? Afrikaner lees jy jou Bybel? Ds Gustav Opperman Hand 17, 1 Thess

Tema: Die adelikes het stukkende Bybels! Lees Hand 17:1-14; 1Thess 1:1-2:16; 5:12-28 Teks Hand 17:11 Hierdie mense was edelmoediger as dié in Thessaloníka; hulle het die woord met alle welwillendheid ontvang en elke dag die Skrifte ondersoek of hierdie dinge so was. Om op die Here se rusdag saam met die gemeente byeen te kom, is ’n goeie gewoonte, ’n goeie gewoonte van alle goeie dissipels van die Here Jesus deur alle eeue. Ons teksgedeelte is nog nie klaar met edelmoedigheid nie. Daar word nog ’n kwalifikasie daaraan geheg ... iets wat blykbaar by die mense van Berea baie opvallend was. Hulle het nie net die Woord met alle welwillendheid ontvang nie, maar hulle het ook elke dag die Skrifte ondersoek of hierdie dinge so was! En die mense van Berea het daarvan gebruik gemaak om die verkondigde woord daaraan te meet ... om die apostel Paulus se getuienis en belydenis daaraan te ondersoek, elke dag ... Moenie die geskrewe Woord minag nie, maar gebruik dit om alle dinge wat gesê word ... Ja, selfs die woordverkondiging ... veral die woordverkondiging ... daaraan te toets. Gebruik dit om die getuienisse en belydenisse van mense daaraan te beproef. Vandag waai daardie Charismatiese wind weer stormsterkte onder ons mense. Destyds kon die eenvoudige adelikes in hierdie volk daardie gees beproef. Hoekom? Want hulle het nie net daardie woord ontvang nie, maar hulle het ook elke dag daardie Skrifte ondersoek om self te lees of hierdie dinge so was. Die Skrifte is immers die fondament van die kerk, die vastigheid van ons geloof ... Oral, op elke bladsy, skitter die juwele van God se genade! Ons het die profetiese woord wat baie vas is, waarop julle tog moet ag gee soos op ’n lamp wat in ’n donker plek skyn, totdat die dag aanbreek en die môrester opgaan in julle harte (2 Pet 1:19). By die Goddelike adellikes, vind jy die verweerde Bybel ... vind jy die Bybel vol vingermerke ... vind jy die stukkend geleesde Bybel Is u 'n gelowige in die buiteland of 'n gemeente buite bereik van suiwer Woordverkondiging? Of het u het 'n verlange om die Evangelie te ervaar? Dan is u op die regte plek. Welkom by die Gereformeerde Kerk Matlabas se internetbediening! Skryf asb in op ons YouTube kanaal! 1) Reformasie 500 feesproduksie (Musiekdrama): Uit Diep van Donker Nagte kan bestel word vanaf [email protected] Besoek gerus #uitdiepvandonkernagte op FB. Please watch: "Die DVD Uit Diep van Donker Nagte Reformasie 500 Reformation 500" (Lokfilm)    • Uit Diep van Donker Nagte Reformation 500 ...   2) Kry 'n gratis transkripsie van hierdie preek en ander preke weekliks: 3)Skryf in op ons poslys by [email protected] Van ons preke het onderskrifte en is dus toeganklik vir dowes. 4) Beskikbaar: Volledige Bybelstudie CD-reekse: Openbaring (20 CD's) Bybelstudie CD-reeks: Ps 1-50 (25 CD's) Hierdie Bybelstudiereekse kan met vrug aangewend word deur 'n gelowige of groep gelowiges. Kategismusreekse: Heidelbergse Kategismus, Nederlandse Geloofsbelydenis, Dordtse Leërreels. Ontbeer u 'n aanddiens/Kategismusprediking? Hierdie reekse kan met vrug aangewend word deur 'n gelowige of groep gelowiges. 5) Epos u vrae oor hierdie preek of enige ander geloofsake. Kontak ons: [email protected] 6) Besoek ons Faceboek-blad: GK Matlabas en teken asb in! 7) Dit is ons roeping om in hierdie kanaal deur preke, Bybelstudies en Kategismusuitleg die Evangelie te versprei in Suid-Afrika, maar ook orals in die wêreld waar gelowiges ‘n behoefte het om die Woord te hoor. Ons kanaal het in 2016 begin. Ons is gedurig besig om die kwaliteit van ons video’s te verbeter deur ons toerusting op te gradeer. Indien u GK Matlabas Mediadienste finansiëel wil ondersteun: Rekeninghouer: Philippina Opperman FNB Savings Pocket: Rek no 62572033026 FNB Thabazimbi Stuur bewys/Kontak ons asb by [email protected] Ons sal u graag persoonlik bedank

Ons was bly! Psalm 126 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning
▶︎

Ons was bly! Psalm 126 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning

I Spent 20 Days Building the Cheapest Forest House Alone to Live: Solo Bushcraft (Full)
▶︎

I Spent 20 Days Building the Cheapest Forest House Alone to Live: Solo Bushcraft (Full)

Learn about artificial intelligence 🎓 the most important terms explained simply ✅
▶︎

Learn about artificial intelligence 🎓 the most important terms explained simply ✅

Roep na God! Ook by die puinhope van jou kerk, jou lewe! Gustav Opperman Woorde uit sy Woning Ps 74
▶︎

Roep na God! Ook by die puinhope van jou kerk, jou lewe! Gustav Opperman Woorde uit sy Woning Ps 74

Nood leer bid! Ds Gustav Opperman Troosreeks: Bely uit die Psalms#55 HK 45 Ps 1-3
▶︎

Nood leer bid! Ds Gustav Opperman Troosreeks: Bely uit die Psalms#55 HK 45 Ps 1-3

KSM Bybelstudie I 13 Okt. I Filippense 1 I Deel 2
▶︎

KSM Bybelstudie I 13 Okt. I Filippense 1 I Deel 2

Woorde Reeks | Sessie 1 | Woorde is soos Goue Appels
▶︎

Woorde Reeks | Sessie 1 | Woorde is soos Goue Appels

RIEKERT BOTHA - Jesus die Regverdige (Deel 1) | Wie is die REGTE Jesus? - Deel #5 [LIVESTREAM]
▶︎

RIEKERT BOTHA - Jesus die Regverdige (Deel 1) | Wie is die REGTE Jesus? - Deel #5 [LIVESTREAM]

17-jährige Holländerin wird BELÄCHELT.. dann SINGT sie PHANTOM DER OPER! 😮
▶︎

17-jährige Holländerin wird BELÄCHELT.. dann SINGT sie PHANTOM DER OPER! 😮

Heilig dem Herrn | Anbetung und die Heiligkeit Gottes | Nicola Taubert  |  YRC
▶︎

Heilig dem Herrn | Anbetung und die Heiligkeit Gottes | Nicola Taubert | YRC

Straf volg op sonde. God sal kwaaddoeners skuldig verklaar. Gustav Opperman Troosreeks#6 Ps 5
▶︎

Straf volg op sonde. God sal kwaaddoeners skuldig verklaar. Gustav Opperman Troosreeks#6 Ps 5

Wat sien ons vandag? (Ps 46; Op 5&6) Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning
▶︎

Wat sien ons vandag? (Ps 46; Op 5&6) Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning

Rev. Simons on assurance of faith and election
▶︎

Rev. Simons on assurance of faith and election

God sal my voleindig(Hand16; Fil1) Belydenis Adriaan Vorster Ds Gustav Opperman@WoordeuitsyWoning
▶︎

God sal my voleindig(Hand16; Fil1) Belydenis Adriaan Vorster Ds Gustav Opperman@WoordeuitsyWoning

Stephan Joubert - 'n Goed gespeelde lewe - só maak mens
▶︎

Stephan Joubert - 'n Goed gespeelde lewe - só maak mens

Ds. Cassie Aucamp - God is vol deernis: Hy het die kind hoor huil.
▶︎

Ds. Cassie Aucamp - God is vol deernis: Hy het die kind hoor huil.

Appalachian Gospel Songs | Early American Gospel
▶︎

Appalachian Gospel Songs | Early American Gospel

Die Geschichte der Elster Else (die Else-Story), Teil 1
▶︎

Die Geschichte der Elster Else (die Else-Story), Teil 1

136) Gay Dominee (Volledige erediens: 2 Petrus 2) Ds G Opperman GK Matlabas @WoordeuitsyWoning
▶︎

136) Gay Dominee (Volledige erediens: 2 Petrus 2) Ds G Opperman GK Matlabas @WoordeuitsyWoning

Tel my op, HERE! Psalm 41 Ds Gustav Opperman Psalm Bybelstudies: God se Liedere
▶︎

Tel my op, HERE! Psalm 41 Ds Gustav Opperman Psalm Bybelstudies: God se Liedere