Die Verkeerd Om Reg van die Here | Leraar Hein von Hörsten

Episode 3 | Seisoen 1 'n Kunstenaar in Beaufort-Wes leer ons meer oor die wil van die Here. Wat is die Here se wil? Oorspronklik vanuit die boek - Die Pad van die Lewe. Skrywer & Voorleser: Leraar Hein von Hörsten. #padvandielewe #God #JesusChristus #Jesus #Christus #Afrikaans #Kerk #heinvonhorsten #Suid-Afrika #reis #stories #storie