Leer die periodieke tabel: Eerste 20 elemente

Leer en verstaan die eerste 20 elemente van die periodieke tabel. Ontdek die naam, simbool en atoomgetal van elke element asook voordele van waarvoor elke element gebruik word. Link na periodieke tabel flitskaarte: https://www.studiemetodes.co.za/produ... Wil jy 'n studiemetodes werkswinkel bywoon? Gaan na: https://www.studiemetodes.co.za/pryse...