M.C. Noedy se ‘lyrics’ inspireer – Maak My Famous | kykNET

Die rymkletser M.C. Noedy is een stap nader aan roem ná hy met sy ‘explosive lyrics’ sy plek in die top-20 verseker het. --- Wees deel van kykNET se Youtube-kanaal vir soveel meer kykgenot. Volg kykNET op Twitter:   / kyknettv   Like kykNET op Facebook:   / kyknet   Besoek http://kyknet.dstv.com kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie! Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!