Benzee leer van kleur - Episode 2

Benzee is ‘n Afrikaanse, opwindende, opvoedkundige kinderprogram. Benzee is an Afrikaans educational show for kids. Maak seker jy subscribe op Benzee se Youtube kannaal en volg ons op sosiale media. *Persoonlike verjaarsdag video van Benzee: https://www.fiverr.com/s/zWN3QWK Kontak ons: Instagram:   / benzee.offi.  . Epos: [email protected] 'n Spesiale dankie aan ons trotse borg, Henties. Webtuiste: https://www.henties.co.za